Dít is wat sal gebeur as Ramaphosa vanaand as president bedank

Deel hierdie storie / Share this story

AfriNUUS kan bevestig dat president Cyril Ramaphosa oorweeg om as die president van die land en leier van die ANC te bedank. AfriNUUS het met ’n betroubare bron gesels wat bevestig het dat Ramaphosa tans in gesprekke is oor die pad vorentoe.

Hy spreek verder die land later vanaand toe, waar hy na verwagting die aankondiging sal maak.

Lees meer hier.