Frik du Preez, rugbylegende, gister 87

Deel hierdie storie / Share this story

Frik du Preez ‘n rugbylegende van formaat, het gister op 28 November 87 jaar oud geword. Hy is op ‘n plaas in Rustenburg, Noordwes gebore en het in Parys in die Vrystaat skoolgegaan.

Hy het op sy dag uitgedraf vir die destydse Noord-Transvaal en die Springbokke.

Frik was ‘n rugbyspeler wat sal onthou word vir sy spel in die flank- en slotposisies.

Bron: Wikipedia

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.