Deel asb. – help Raziecka Jones (10) met haar geliefdes herenig

Deel hierdie storie / Share this story

Raziecka Jones (10) het op 26 November vermis geraak.

Sy is laas by haar huis in Mattheusstraat, Valhallapark, Wes-Kaap gesien. Sy was geklee in ‘n ligblou langmouhemp en ‘n wit-en-blou broek.

Enigiemand met inligting oor waar sy haar bevind, kan met die volgende persone in verbinding tree:

Sers. Buqa Bishop Lavis-SAPD GKS: 082 559 4598

Missing Children South Africa: 072 647 7464 26

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.