KYK: Steve, ‘n man van vele talente, doen ballet

Deel hierdie storie / Share this story

Steve Hofmeyr is ‘n man van vele talente. Hy kan nie net sing en toneelspeel nie, hy kan ook ballet!

Janine Hofmeyr, Steve se vrou, het ‘n video op Facebook geplaas waar Steve en sy dogter, Romy-Lee, ballet.

Indien jy nie die video kan kyk nie, klik hier om na die video te kyk.

“My man is só ‘n talentvolle man… en onlangs is daar nog iets bygevoeg 😉
Ek bied vir julle aan: Ballet 101 met Steve en Romy-lee Hofmeyr.
Dankie dat jy so ‘n amazing pappa vir ons mooiste poppie is my liefste engel
Die video is lank, maar dit was net onmoontlik om dit korter te maak!! Daar’s net te veel specialness en cuteness in elke oomblik van baie lang video’s wat ek geneem het,” skryf sy op Facebook.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel