17/02/1986 – 12/11/2022
Daar sal Vrydag ‘n troosdiens vir Renaldo von Waltzleben vanuit die Taberna Dei-kerk in Kimberley plaasvind. Die diens word deur pastoor Werner Strauss behartig.
Die diens sal regstreeks hier uitgesaai word. Stoor dié skakel om na die diens te kyk.




