Video: SAPD-fluitjieblaser Patricia Morgan-Mashale – ‘I will not be silenced!’

Deel hierdie storie / Share this story

Kyk hier na die video en besluit self:

Patricia Mashale, ‘n voormalige administratiewe polisieklerk, sê sy kruip sedert Februarie 2022 weg nadat sy die fluitjie in 2009 geblaas het oor korrupsie in die SAPD waarby senior bestuurslede na bewering betrokke is. Sy het intussen beskerming van die regering gevra.

“My life became threatened. I have also been dismissed from my job.”

Wanneer jy haar Facebook-blad besoek, is dit gevul met persverklarings, dokumente en foto’s van skerminligting van amptelike polisierekenaars.

Besoek haar blad indien jy wil sien waar sy oral onderhoude toestaan en waaroor die bohaai nou eintlik gaan.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.