Probeer hierdie melkskommel met vrugtejogurt, perfek vir die warm weer.
Lewer 450 ml
Bestanddele:
175ml vrugtejogurt
1 piesang
15 ml heuning
50 ml vanieljeroomys
Metode:
Meng al die bestanddele in ‘n voedselverwerker en verwerk tot dik en skuimerig.
Giet in glase en bedien dadelik.
Bron: Kreatiewe Kos Idees
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



