Angie Motshekga tree op as president

Deel hierdie storie / Share this story

Angie Motshekga, minister van basiese onderwys, staan tans in vir president Cyril Ramaphosa.

Volgens IOL en AfriNuus sal Motshekga tot Vrydag as staatshoof optree.

Pres. Ramaphosa is op ‘n staatsbesoek in die Verenigde Koninkryk.