Ná meeste Suid-Afrikaners die Sondag sonder beurtkrag geniet het, het Eskom aangekondig dat hy fase 4-beurtkrag vanaf vanmiddag 17:00 tot Maandag om 16:00 sal implementeer.
Verskeie fases sal deur die loop van die week geïmplementeer word.


Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



