Het jy al Armand Hofmeyr-boerewors probeer? Die bekende sanger Steve Hofmeyr se seun, Armand, wat net so bekend is vir sy stem en sy musiek, het vroeër sy eie boerewors begin verkoop.
“Die week is ek ‘n bietjie lus vir worsbraai. Weet nie van julle nie, maar die beste boerewors wat ek ken, sal my eie boerewors wees. Kom kry vir jou, dié wat in die Moot bly,” het hy in September op Facebook geskryf.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



