President Cyril Ramaphosa verjaar vandag en is 70 jaar oud.
FiND iT wil hom gelukwens met sy verjaarsdag.
Laat jou boodskap van goeie wense en wat jy wil hê hy in hierdie nuwe lewensjaar vir die land moet vermag.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



