Kyk die video: Al ooit gewonder hoe vinnig en maklik ‘n kabel gesteel word?

Deel hierdie storie / Share this story

Kyk hier na die video:

In die video wat deur André Oosthuizen van Saxilby, Oos-Londen, op sy Facebook-blad gedeel is, kan gesien word hoe ‘n man binne sekondes teen ‘n paal opklouter en ‘n kabel verwyder.

Vinnig en maklik. Hy rol vinnig die kabel op en stap doodluiters weg. Hy was nie bewus daarvan dat hy op die CCTV-kamera vasgelê is nie.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.