Kyk: bergfietsryer en kobra kom so hittete ‘face to face’ – noue ontkoming

Deel hierdie storie / Share this story

Waarskuwing: taalgebruik!

In ‘n video wat op sosiale media gedeel word, kan gesien word hoe drie bergfietsryers van Somerset-Wes in die Wes-Kaap ‘n paadjie deur ‘n beboste gebied volg.

Skielik sien jy ‘n vinnige beweging voor een van die fietse verby. Wanneer die fietse stop en die ryers opgewonde die gebeurtenis bespreek en jy kyk weer, kan jy sien hoe die spoed van die slang en die spoed van die fietsryer vir ‘n oomblik teen mekaar te staan kom.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.