‘100% organiese swaardiens grassnyer by die wildste gholfbaan ter wêreld’

Deel hierdie storie / Share this story

In ‘n oulike video wat die Suid-Afrikaanse Nasionale Parke op Facebook gedeel het, staan ‘n seekoei doodluiters op die gholfbaan en “sny die gras”.

Die iinskrywing lees: “100% organiese swaardiens grassnyer by die wildste gholfbaan in die wêreld!”

Die video is by die Skukuza-gholfklub geneem.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel