Brendan Peyper, gewilde SA-sanger, het gister ‘n selfie in ‘n aanpashokkie geneem en gevra waar mense hierdie Desember gaan vakansie hou.
“Dalk loop ek jou op die strand raak!”
“Daar is slegs 3 weke voor Desember, hierdie 4pack sal vinnig in ‘n 6 moet verander.”
Hy het later die plasing verwyder.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



