Man (29) van Edenvale vermis

Deel hierdie storie / Share this story

Die polisie in Edenvale doen ‘n dringende beroep op die gemeenskap om te help om die 29-jarige Godknows Nduze op te spoor.

Nduze het volgens die polisie se inligting sy huis op 6 November verlaat en was sedertdien nog glad nie by die huis nie.

“Nduze het ‘n ligte gelaat en het ‘n blou denim en rooi-en-blou baadjie aangehad ten tye van sy verdwyning.

Enigiemand met inligting kan die polisie in Edenvale by 011 454 5026 kontak.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel