Video: Bittereinders deel nog ‘n video van diversiteitskursus by Hoërskool Vishoek

Deel hierdie storie / Share this story

Die Bittereinders-jeugorganisasie het nog ‘n video gedeel van die gedwonge diversiteitskursus waaraan leerlinge onderwerp was. Die leerlinge wat getraumatiseer is deur die inhoud van die kursus word deur beraders ondersteun.

Leerlinge is gemaan om nie video’s te neem nie en mag nie die saal verlaat het nie.

Die Bittereinders eis antwoorde van die DA in die Wes-Kaap en die departement van onderwys onder wie se vaandel van beheer hierdie kursus aangebied is.

Enige ouers wat hulp van die Bittereinders wil hê, kan vir Francois van der Merwe by 071 753 7683 kontak.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.