Volgens die tendensvoorspellers WGSN is die verwagte kleur van die jaar vir 2023 “digitale laventel”.
WGSN berig pers verteenwoordig gesondheid, kreatiwiteit, individualiteit en persoonlike vindingrykheid.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.






