Aardbewing skud Pietermaritzburg in KZN

Deel hierdie storie / Share this story

‘n Aardbewing het Saterdag om ongeveer 14:30 Pietermaritzburg en nabye omgewing in KwaZulu-Natal geskud.

Volgend die Council for Geoscience het dit ‘n lesing van 3.9 op die Richterskaal geregistreer.

Inwoners van Pietermaritzburg, Hilton, Greytown en Dalton het hul na sosiale media gewend nadat hul die skuddings gevoel het.

Volgens die The Hilton Newspaper was die skudding ongeveer 23 km vanaf Umvoti-munisipaliteit as 5.0 geklassifiseer.

Het jy die skudding gevoel?

Bronne: News24.com en The Hilton Newspaper

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.