Groot aantal verlate honde na Pretoriase diereskuiling

Deel hierdie storie / Share this story

Volgens ’n Pretoriase diereskuiling is 21 honde in een naweek verlate gevind.

Volgens berigte deur The Citizen is een van die honde met ‘n gebarste maag in die skuiling ingebring.

Cilla Trexler, die stigter van Wollies-skuiling, het aan The Citizen gesê hulle is bekommerd oor die aantal verlate diere.

Hulle het gesê hulle verwag dat hierdie getalle oor die feestyd sal toeneem.

Bronne: IOL, The Citizen, VN Explorer

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel

Lees ook: Eienaar aangekla na poolhonde pikkewyne doodbyt in Simonstad