Die polisie het op nog twee liggame afgekom by die Krugersdorp-myn waar 19 liggame Woensdag ontdek is.
Soek-en-reddingsoperasies is tans aan die gang te midde van ‘n swaar polisieteenwoordigheid.
Daar word vermoed dat onwettige mynwerkers dood is ná oorstromings weens swaar reën Dinsdagaand by ‘n mynskag sonder toesig, wat hulle vasgekeer het.
Bronne: Eyewitness News, IOL
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.
Lees ook: Aanklagte laat vaar teen 14 verdagtes in Krugersdorp-verkragtingsaak



