Matrikulant (18) se liggaam in dam gevind

Deel hierdie storie / Share this story

Die liggaam van ‘n 18-jarige seun wat vroeër in die Stompdriftdam in die Wes-Kaap verdrink het, is Dinsdagmiddag om 13:00 gekry.

Die Oudtshoorn Courant sê die seun se liggaam het volgens inligting self na die oppervlak gedryf.

Meer inligting is nog nie bekend nie. FiND iT hou jou op hoogte.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel