Name van drie ander oorledenes in Jan Kempdorp-tragedie bekend

Deel hierdie storie / Share this story

Die drie ander persone wat Saterdagaand in die ongeluk tussen Jan Kempdorp en Hartswater dood is, se name is bekend.

Lt.kol. Sergio Kock, polisiewoordvoerder, het die oorledenes se identiteit aan FiND iT bevestig.

Sipho Vuma (45), Sindiwa Vuma (49) en Barrel Makhowa (59) was insittendes in die Hyundai wat omstreeks 19:45 Saterdagaand met ‘n VW Polo gebots het.

Lees die vorige berig hier.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel