Desire Amelia Hayes (42) en haar twee minderjarige kinders, wat op Woensdag 26 Oktober vermis geraak het in Alexandria, Oos-Kaap, is gevind.
Hulle is volgens die polisie ongedeerd en in ‘n plek van veiligheid.
Geen verdere besonderhede is beskikbaar gestel nie.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



