Exploits-universiteit in Malawi het ‘n Baccalaureusgraad in Besigheidsadministrasie teruggetrek wat die instelling aan sy voormalige student. Bridget Thapwile Soko. toegeken het.
Die besluit volg na Bridget ’n video op sosiale media gedeel het waarin sy haar graad verbrand na sy nie ’n werk kon kry nie.
In die video sê Bridget dat die graad niks vir haar beteken nie. aangesien sy nie ’n werk kon kry daarmee nie.
Onder is die verklaring wat die universiteit vrygestel het:

Bronne: News Central, Southern African Herald
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.
Lees ook: Kanye West verloor biljoenêrstatus na anti-semitiese uitlatings



