Die polisie het een van sy lede, AO Thapelo Molomo, een van die deelnemers van Idols SA, geloof en gelukgewens na hy in die top vier van die talentsoekreeks geëindig het.
“Die SAPD wens vir Thapelo alle sterkte toe op sy pad op Idols SA.”
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



