‘n Pa (42) van Gauteng het homself glo om die lewe gebring nadat hy DNA-toetse gesien het wat beweer dat hy nie die kind wat hy grootgemaak het se pa is nie.
Hy was vir 13 jaar getroud met die ma van die 10-jarige dogter wat hy as sy eie grootgemaak het.
Die man het glo afgekom op hofdokumente wat op sy vrou bedien was waarin ‘n manlike aansoeker (glo die biologiese pa) toegang tot die kind deur die hof aangevra het. DNA-resultate was glo by die hofdokumente aangeheg.
FiND iT Nuus het navraag by die polisie vir meer besonderhede gedoen.
Lees ook hier:
Bron: Flying News Live Update 365/24/7
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



