Kimberley Boys High-leerling sterf

Deel hierdie storie / Share this story

Amogelang Refentse Assegai, ‘n matriekleerling aan Kimberley Boys High School, is oorlede.

Die skool het die tragiese nuus op sy Facebook-blad gedeel.

“Ons diepste medelye gaan uit na die leerlinge en die KHS-gemeenskap. Ons gedagtes en gebede is met die Assegai-familie.”

“At the going down of the sun, and in the morning, we shall remember him.”

FiND iT het navraag by die polisie gedoen en wag vir terugvoer.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.