Laerskool Staats se Pro20 Night League, trots geborg deur Spur, het op 15 September op ‘n hoë noot afgeskop met al die betrokke skole se leerlinge wat hulle truie ontvang het.
Die skool sê dit was vir hom ‘n groot eer om al sy borge – Spur, Hoërskool Noord-Kaap en NTLO Signs, mnr. Richards, SA se krieketpresident en lede van die krieketunie – ook by die geleentheid te kon hê.
“With every opportunity comes great responsibility.” – Mnr. Richards









