Video: Skokkend! Man beweeg op spoed buite kajuit van vragmotor van een deur na ‘n ander

Deel hierdie storie / Share this story

Waarskuwing taalgebruik.

Wat dink jy van hierdie video wat deur die Long Distance Truck Drivers gedeel is?

Dink jy daar moet strenger maatreëls toegepas word ten opsigte van bestuurders van vragmotors, na ‘n vlaag ongelukke wat reeds lewens van oud en jonk verwoes het?

Watter oplossing sou jy voorstel om die gevaar van vragmotors op ons landspaaie te verminder?

Vragmotorbestuurders, ons hoor graag ook van julle.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.