Fase 3-beurtkrag duur voort

Deel hierdie storie / Share this story

Eskom het vroeër Donderdag bekendgemaak dat fase 3-beurtkrag tot verdere kennisgewing sal voortgaan.

Eskom sê twee eenhede by die Kendal-kragstasie en twee by onderskeidelik die Kriel- en Arnot-kragstasies is die rede hiervoor.

Fase 3-beurtkrag sou Donderdagoggend om 05:00 opgeskort word.

‘n Volledige verklaring sal later vandag uitgereik word.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel