‘n TikTok-gebruiker het haar volgelinge laat skaterlag toe sy dié video van ‘n poets wat sy haar man gebak het, gedeel het.
Sy sê aan die einde van die aand het sy tog ‘n aand uit saam met haar man gekry, omdat hulle altwee toe reeds aangetrek was.