Praat saam: Wat dink jy van hierdie nuwe giere?

Deel hierdie storie / Share this story

Meer foto’s aan die einde van die berig.

Die manier waarop klerereekse onlangs op die gesogte loopplanke in New York en Parys tydens modeweke vertoon is, het die wenkbroue behoorlik laat lig.

Een daarvan was die nuwe Puma-sportreeks se bekendstelling.

Sal jy dit dra?

Maar meer nog – wat dink jy van die manier waarop modelle dit moes ten toon stel?

Paris Fashion Week
Paris Fashion Week
Paris Fashion Week
New York Fashion Week Puma
New York Fashion Week Puma
New York Fashion Week Puma

Bronne: Adcave, Kush Feed

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel