75 het nog nooit so goed gelyk nie!

Deel hierdie storie / Share this story

Joan MacDonald (75) is ‘n fiskheids-influencer.

Fotokrediet Joan MacDonald

Nadat sy vyf jaar gelede ongeveer 30 kg verloor het, het sy ernstig gewigte begin optel.

“Nou lewe ek!”

Sy het met ‘n geskiedenis van mediese probleme gesit totdat haar dogter Michelle haar in trane gesmeek het om ‘n keuse te maak om haar lewe te verbeter voordat haar gesondheid versleg.

Vir hierdie merkwaardige vrou het haar lewe handomkeer met oefening verander,

Indien jy meer wil weet, kan jy Joan se webtuiste by trainwithjoanofficial.com besoek.

Fotokrediet Joan MacDonald
Fotokrediet Joan MacDonald

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel