Die Big Bang Theory-aktrise, Kaley Cuoco, is swanger met haar en Tom Pelphrey se eerste kind.
Cuoco het op Instagram bevestig dat sy ‘n dogtertjie verwag.
Pelphrey het die nuus ook op sy eie Instagram-rekening gedeel.
Die baba sal in 2023 haar verskyning in die wêreld maak.
Bronne: IOL, Fox News, Instagram
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.
Lees ook: Verdagte in Madeleine McCann-saak van seksuele misdade aangekla



