‘n Waarskuwing is uitgereik vir nog ‘n hittegolf vir Gauteng vanaf Woensdag af.
‘n Waarskuwing vir ‘n hittegolf en hoë temperature is ook uitgereik vir Mpumalanga en die Limpopo Laeveld vanaf Woensdag.
Dit is volgens ‘n vroeë weervoorspelling.
Bronne: eNCA, The Citizen
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.
Lees ook: Tiener se moord in Iran maak opslae



