“En daar ry sy (amper) soos ‘n pro
. “Redgebed” ![]()
![]()
. Die hoedjie moes op, want sy’s cool en die son het in haar ogies geskyn,
, het Janine Hofmeyr saam met die video op haar Facebook-blad geskryf.
Die 5-jarige lewer tussen lag en hoë konsentrasie oulike kommentaar, saam met aanwysings en vermanings vir pale en gate van pappa Steve wat in ‘n stadium sê “Redgebed” en mamma wat hard saam lag.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



