Tien persone is dood en verskeie word vermis na ‘n sneeustorting in die Indiese Himalajas.
‘n Groep mense was besig om navigasie te oefen toe die sneeustorting hulle op pad af vanaf ‘n berg gevang het.
Van die groep is 14 gered, maar 20 word steeds vermis. Ten minste 10 mense het omgekom.
Bronne: BBC, Briefly
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.
Lees ook: Liggaam van bekende bergklimmer in Himalajas gevind



