Ruhan du Toit, ‘n man met ‘n plan

Deel hierdie storie / Share this story

Die sanger Ruhan du Toit het ‘n foto op sy Facebook-blad gedeel oor ‘n plan wat hy moes maak nadat sy vrou Marinda haar trouring by die huis vergeet het.

Maar Ruan is ‘n man wat weet hoe om ‘n plan te maak en hy kon gelukkig tot haar redding kom deur met leer ‘n “ring” te prakseer en siedaar!

Hulle lyk heel gelukkig met die “nuwe ring”.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel