Volg die skakel om die video te sien of kyk dit onder:
There’s one side to every story and that’s the Lite side. Drop a ❄️ if you agree and #LitenUp with #CastleLite.
— Castle Lite (@castlelitesa) October 4, 2022
Almal ken die reus van ‘n man, Derek Watts, wat Sondae die nasie ernstig in die nuusprogram Carte Blanche aanspreek.
Menige vrees hom, en deins terug wanneer hulle hom sien, want hier kom dalk moeilikheid.
In die video waarin hy sy dansskoene aantrek en nog ‘n talent ten toon stel, is dit nie anders nie. Mense kruip weg vir “Mr. Serious” en dan kom sy partytjiekant na vore met ‘n paar danspassies.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



