Eskom het Sondag aangekondig fase 3-beurtkrag sal tot Donderdag voortduur.
Eskom sê opwekkingskapasiteit bly beperk.
’n Opwekkingseenheid elk by Duvha-, Kendal-, Komati-, Kusile-, Matimba-, Lethabo- en Tutuka-kragstasies is af vir herstelwerk.
Bronne: eNCA, SABC
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.
Lees ook: De Ruyter verduidelik berig oor ‘fase 15-beurtkrag’



