Kat bring ‘geskenk’ vir eienaars – ‘n hoogs giftige slang

Deel hierdie storie / Share this story

‘n Kat in KwaZulu-Natal het vir sy eienaars ‘n “geskenk” gebring – ‘n pofadder wat een van die giftigste slange in Suid-Afrika is.

Volgens ‘n Facebook-plasing deur ‘n slangredder, Nick Evans, het die kat die pofadder vir sy eienaars gas ‘n “geskenk” geneem. Die kat en slang is albei ongedeerd.

Hy het troeteldiereienaars gewaarsku om troeteldiere weg te hou van slange af en versigtig te wees dat jy nie beseer word nie.

Bronne: IOL, Jacaranda FM, Facebook

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel

Lees ook: Paar gekritiseer na hulle waterval blou kleur vir ‘gender reveal’