‘n Graad 6-leerling van die Primêre skool Mphe-Thuto op Ga Mogale is Donderdag deur ‘n skoolbus doodgery.
Leerlinge het glo in die bus baklei toe die seun uit die bewegende bus val. Die bus het toe oor die seun gery.
Die polisie is besig om die omstandighede rondom die voorval te ondersoek.
Bronne: Jacaranda FM, News24
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.
Lees ook: Man glo vermoor oor hy ‘gay’ is



