Iran-optogte duur voort, 83 glo al dood

Deel hierdie storie / Share this story

Optogte duur voort in verskeie stede in Iran na die dood van Mahsa Amini in polisieaanhouding. Volgens ‘n menseregtegroep is sowat 83 mense dood in die twee weke vandat die optgote begin het.

Volgens die Iranse menseregtegroep is omtrent 83 mense, insluitend kinders, in die optogte dood.

Talle mense, insluitend sowat 28 joernaliste, is tydens die optogte gearresteer.

Bronne: Club of Mozambique, The Print

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel

Lees ook: Iranse hommeltuigaanvalle dood glo 13 in Irakse Koerdistan