Kyk: Man agtervolg glo vrou in Menlyn Mall, Pretoria

Deel hierdie storie / Share this story

Waarskuwing: kru taal.

Lebo Maphopha sê in ‘n video wat sy van ‘n man in Menlynn Mall-winkelsentrum geneem het, dat hy glo op en af geloop het terwyl hy vir haar buite ‘n winkel gewag het.

Dit was blykbaar die tweede keer in ‘n week dat hy haar in die winkelsentrum genader het.

Sy het alarm gemaak en sekuriteitsbeamptes het ingegryp.

Hulle het haar na Woolworths geneem waar sy ‘n nuwe uitrusting gekoop het om in te verklee.

Sy was bang dat die man moontlik deel kon wees van ‘n ontvoeringsindikaat en dat hy ‘n foto of beskrywing van haar kon versprei het.

Sy gee ook raad indien jy sou bewus raak van moontlike verdagte omstandighede, om die person(e) wat jou ongemaklik maak, af te neem en alarm te maak, met verwysing na te veel vroue wat daagliks in Suid-Afrika vermoor word.

Sy het die video saam met ‘n geskrewe plasing op haar Facebook-blad gedeel.

Met him at Edgars Menlyn. He said he was waiting for Bidvest to be online, so he can withdraw money for petrol. He asked that I give him R150 he would later return it.

A week later I was at the same mall but at Zara…guy came up to me. I think he was not recognizing me because I was wearing a mask. He came up with the same bidvest nonsense story….yeerrr I lost my cool. I made a scene. Security handled him.

About two hours later, as I was walking out the mall to the parking…he is talking to an elderly woman and the lady is reaching for her purse as if she’s gonna give him something. I just couldn’t let this guy play this gogo. I went up to them and screamed for help…I made a scene I called everyone. My worry was why are they at the parking where nobody sees them, what if he kidnaps this gogo. It only hit me after…that this guy could follow me to hurt me or something, because I messed up his plan.

Ladies it’s not safe to be going to the mall alone …be vigilant especially when going to the bathroom or those underground/basement parking. Human trafficking is real.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.Â