KYK: Man steek homself aan die brand voor Federer se laaste wedstryd

Deel hierdie storie / Share this story

‘n Man het homself aan die brand gesteek by die Laver Cup, voor die tennislegende Roger Federer se laaste wedstryd.

The Telegraph berig die voorval het Vrydagmiddag by die Laver Cup in Londen plaasgevind. ‘n 20-jarige klimaatsaktivis het kruisbeen langs die net gaan sit, lighter fluid op sy arm gegooi en dit aan die brand gesteek.

Federer het vroeër sy uittrede aangekondig. Lees die vorige berig hier.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel