Johnny Depp en sy prokureur in ‘n verhouding

Deel hierdie storie / Share this story

Die Pirates of the Caribbean-akteur Johnny Depp het ná sy huwelik met Amber Heard eindelik liefde gevind – in die arms van sy prokureur.

Joelle Rich, sy prokureur wat hom in sy naamskendingsaak in Europa verteenwoordig het, is besig om te skei van haar man by wie sy twee kinders het.

Baie ondersteuners het geglo Depp en Camille Vasquez, sy prokureur in die Amber Heard-saak, is in ‘n verhouding.

TMZ het egter nou bevestig dat Depp en Rich ‘n romantiese verhouding het.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel