Praat saam: Het jy die 8 fases van Ramaphosa gesien?

Deel hierdie storie / Share this story

Gister was “Cartoon Tuesday” vir Daily Maverick.

Rico het nie teleurgestel nie en het hierdie satiriese spotprent van president Cyril Ramaphosa gemaak oor die beurtkrag en elektrisiteitskrisis waaronder Suid-Afrika tans gebuk gaan.

Stem jy saam dat dit ‘n nimmereindigende sirkel is en dat die probleem volgens die spotprent nie opgelos gaan word nie?

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel