Eskom het Dinsdag aangekondig dat hy fase 5-beurtkrag tot Donderdag sal instel, met ‘n moontlikheid dat fase 4-beurtkrag vanaf Donderdag kan geld.
Die kragverskaffer sê vier opwekkingseenhede by vier kragstasies is aflyn vir herstelwerk.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



