‘n Vragmotorbestuurder in sy vroeë vyftigs is dood toe die vrag op sy vragmotor tot binne-in die voorkant van die vragmotor geskuif het.
Derrick Banks, woordvoerder vir Redline Response, sê toe paramedici op die toneel aankom, het hulle die vragmotor op die Hansdettam-hoofweg gevind.
Die man het reeds aan sy beserings beswyk en is op die toneel dood verklaar.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



